(F)
1. Ek hoor sy stem, Hy roep na my,
hier in die donker vallei;
daarom is ek, o so bly.
Koor
Ek kom, ek kom, ek kom dan, Heer,
tot U, my liewe Heiland, weer.
2. Ek hoor sy stem, Hy roep na my,
in die land waar ek tans bly,
'k hoor sy stem wat roep na my.
3. Ek hoor nog steeds Hy roep na my,
dringend roep Hy u en my
om ons elkeen te bevry!