(D/E)
1. Ek wil my Gees laat gaan!
Wie sal dit vir My dra
en na die sondaars vra?
Koor
Kyk hier is, hier is ek,
stuur my, stuur my, ek sal gaan!
Kyk hier is, hier is ek,
stuur my, stuur my, ek sal gaan!
2. Wie wy hom heel aan My,
van sonde af te skei?
My Gees sal in hom bly.
3. Wie sal my roepstem hoor,
dat Ek hom uit kan stuur
met nuwe krag en vuur?
4. Wie sal my Gees so dra,
dat elkeen daarna vra
om dit ook so te dra?
5. Miljoene smag na Hom!
Wie sal na sondaars vra,
my Gees na hul uitdra?