(C/D)
1. LeweinU,Heer,enUinmy,
dit is my bede elk dag na dag;
ek wens te leer u wil en u weg,
leer my te bid, Heer, leer my te bid.
2. TewooninU,Heer,enUinmy- gedurig by U, dit is my wens;
gee my dan krag, Heer, grensloos en vry, om in u sterkte ewig te bly.
3. My swakke wil, Heer, kan U hernu, my sondig' wense kan U nog keer;
gee my nog krag, hier met U te woon, krag om te bid en krag om te werk.
4. Leer my te bid, Heer, leer my te bid, U is my redder, van dag tot dag;
U is my waarborg, nou en altyd,
leer my te bid, Heer, leer my te bid.