(A)

1. Voorwaarts sien ons na omhoog, na die hemelstad op reis.
Daar sien ons 'n blye skaar
wat ook daar al singend staan.

Koor
Kom ons gaan dan voorwaarts, voorwaarts, voorwaarts heen,
na die Vaders' land alleen.
Voorwaarts, voorwaarts, voorwaarts heen, na die Vaders' land alleen.

2. My Heiland, ek sien voorwaarts, wil U my steeds lei op aard. Wêreld trek my nie meer aan, sodat ek nie na hom gaan.

3. Kom ons gaan dan voorwaarts heen, na die Heer se heerlikheid.
Daar word ons deur Hom gelei,
om by Hom ewig te bly.

4. Laat my dan ook voorwaarts gaan, op die weg deur Hom gebaan.
Om so voorwaarts aan te gaan,
tot ek altyd by Hom staan.