(C/D)
1. Die moeders bring kinders, kleine kinders, dat Hy kindertjies mag aanraak;
Hy bid en seën hul, kinders, kleine kinders, om die Meester heen.
Koor
Laat die kleine kindertjies na My toe kom, want hulle sal die hemel beërwe.
Laat die kleine kindertjies na My toe kom, aan kindertjies behoort die koninkryk!
2. Die dissipels sê: "Kinders, kleine kinders,
laat die Meester tog alleen,
gaan heen, vertoef nie, kinders, kleine kinders, laat Hom tog alleen."
3. Maar Jesus sê: "Kinders, kleine kinders, kom dat Ek vir julle seën,
weet jul nie dat kinders, kleine kinders,
's welkom om My heen."