(F)
1. Maak gou, maak gou om in te gaan! O dit word te laat, te laat! Genadestem roep dan nie meer!
Koor
Die poorte gaan haastig sluit, ja, haastig sal dit sluit,
ja, haastig, haastig sal dit sluit.
2. Kyk Jesus staan, Hy roep nog steeds: "Maak gou, voor die poort sal sluit! Sondaar, maak gou om in te gaan!"
3. Wil u dan van u Heiland skei?
Hy staan nog en wag op u;
o hoor Hy roep: "Dit word te laat!"
4. Jesus wag vir die laaste maal,
kom sondaar, dit is nou tyd;
Hy klop, Hy roep: "Dit word te laat!"