(C)
1. Kyk hoe dat die voëltjies vlieg, sommer so, hoog daarbo;
God laat al die voëltjies vlieg, hoog daarbo.
Koor
Hy doen soveel meer vir my, ek sal altyd dankbaar bly,
en my nie bekommer nie, Hy's by my.
2. Kyk hoe dat die lelies groei, in die veld, o so mooi;
God laat al die lelies groei, o so mooi!